Teri Polo

Teri Polo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Theresa Elizabeth Polo
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Teri Polo (gebore 1 Junie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Arrival (1996), Meet the Parents (2000), Meet the Fockers (2004), en Little Fockers (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne